Published Work 2015

200115 NUUS Melgisedek, ’n groep vervalle ou koshuise in Pretoria Moot area is vir jare al 'n probleem in Pretoria. Mense bly in haglike omstandigehede sonder elektrisiteit. Die hele plek is 'n gesondheidsrisoko met gemors en geblokte dreine reg oorkant die Steve Biko-hospitaal. Die DA Raadslid van die wyk, Elma Nel vertel dat daar gerugte rondloop dat honde van die omgewing gesteel word en dan sommer geeet word deur die inwoners. Dwelms is ook 'n groot probleem in die nes. OP DIE FOTO: Polisie in 'n meisie se kamer waar hulle op dagga afgekom het.   Storie: Leanne George     Foto Thapelo maphakela

200115 NUUS Melgisedek, ’n groep vervalle ou koshuise in Pretoria Moot area is vir jare al ‘n probleem in Pretoria. Mense bly in haglike omstandigehede sonder elektrisiteit. Die hele plek is ‘n gesondheidsrisoko met gemors en geblokte dreine reg oorkant die Steve Biko-hospitaal. Die DA Raadslid van die wyk, Elma Nel vertel dat daar gerugte rondloop dat honde van die omgewing gesteel word en dan sommer geeet word deur die inwoners. Dwelms is ook ‘n groot probleem in die nes. OP DIE FOTO: Polisie in ‘n meisie se kamer waar hulle op dagga afgekom het. Storie: Leanne George Foto Thapelo maphakela

180215w NUUS BEELD Die gemeenskap in Letlhabile betoog oor Madibeng munisipaliteit nie water verskaf aan hulle nie.  Die pro tes het Saterdag al begin.  Hulle brand bande en versper die paaie om die area.  foto:  Thapelo Maphakela (intern) storie:  Hanti Otto

141114w NUUS BEELD Plakkers van Lethabong, Pretoria, gooi motors met klippe en brand bande langs die pad.  Metropolisie skiet op hulle met rubberkoeels.  foto:  Thapelo Maphakela (intern) storie:  Leanne George

141014w NUUS BEELD n Gr. 6 leerling, Thabo Tshabalala is Maandag deur ‘n mede-leerling by ‘n skool in Mamelodi, oos van Pretoria, doodgesteek. Sy oom Andries en ma Dinah praat oor hul pyn. Baba: Nethabo.foto:  Thapelo Maphakela (Intern) storie:  Piet Matipa

190914w NUUS Siyamthanda Khumalo (5) van Badplaas, Mpumalanga, wat 'n skaars nierkanker het, se droom om Ôn polisieman te word is vanoggend deur lede van die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria bewaarheid waar hy 'n rower help aankeer en geboeie het en in 'n vangwa gelaai het by die Waterkloof Primary School. Leerlinge het

190914w NUUS Siyamthanda Khumalo (5) van Badplaas, Mpumalanga, wat ‘n skaars nierkanker het, se droom om Ôn polisieman te word is vanoggend deur lede van die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria bewaarheid waar hy ‘n rower help aankeer en geboeie het en in ‘n vangwa gelaai het by die Waterkloof Primary School. Leerlinge het “Siya” deurgaans aangepor. Ao. Annabelle Middleton en kapt. Collette Weilbach het die seuntjie gehelp om die rower te arresteer Foto: Thapelo Maphakela

221014 nuus Mia 14 en Kristen 16 Joubert is suid-Afrika se beste skoleruites. Hulle is leelinge van Hoeskool Garsfontein. Kristen neem deel met Rooigras gina (wit perd) en Mia met Rooigras style (bruin perd). foto Thapelo maphakela storie: Seugnet Esterhuyse

090215w NUUS Inwoners van Leeufontein op die R513 buite Cullinan het vandag bande gebrand en die pad versper in protes teen dienslewering vir water en elektrisiteit. OP DIE FOTO: Betogers drink water uit die brandslang omdat hule geen water het nie. Storie: Seugnet van Zyl Foto: Thapelo Maphakela (intern)

270215w NUUS Julius Malema en Dali Mpofu van die EFF gaan gee simpatie aan die familie van Jackie Selebi in Waterkoof. Storie: Llewellyn Prince Foto: Thapelo Maphakela (intern)

270215w NUUS Julius Malema en Dali Mpofu van die EFF gaan gee simpatie aan die familie van Jackie Selebi in Waterkoof. Storie: Llewellyn Prince Foto: Thapelo Maphakela (intern)

151014w NUUS BEELD Paralimpic athlete Oscar Pistorius arrives  at the North Gauteng High Court in Pretoria October 15, 2014. The 27-year-old Paralympic and Olympic star, whose lower legs were amputated as a baby, was convicted of culpable homicide last month for the shooting of 29-year-old law graduate and model Reeva Steenkamp on Valentine's Day 2013..  foto Thapelo MaphakelaStorie:

151014w NUUS BEELD Paralimpic athlete Oscar Pistorius arrives at the North Gauteng High Court in Pretoria October 15, 2014. The 27-year-old Paralympic and Olympic star, whose lower legs were amputated as a baby, was convicted of culpable homicide last month for the shooting of 29-year-old law graduate and model Reeva Steenkamp on Valentine’s Day 2013.. foto Thapelo MaphakelaStorie:

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s